Welkom by Loebi se webwerf!

Loebi die draak is ‘n klein ontdekkingsreisiger. Hy ontdek dag na dag meer en meer van sy drakewęreld, soos ‘n kind sy mensewęreld ontdek. Die drakewęreld is bietjie anders as die mensewęreld, maar nie só anders nie. Op slot van sake hou die drake die aarde dop …

Loebi nooi alle kinders tussen 0 en 7 jaar om deel te word van sy węreld. So sal hulle deel word van ‘n ongelooflike storie-ervaring wat uniek in sy soort is.

As lid van die Loebi-aktiwiteitsklub ontvang jy elke maand 'n ouderdomsverwante Loebi-storieboek deur die pos en daarmee saam word aktiwiteite en leerhulpmiddels vir elke dag van die maand vir jou gestuur via e-pos.

Vir slegs R100 per maand is dit voorwaar 'n belegging in jou kind se toekoms.

Skryf hier in vir die Loebi-leesklub en/of besoek ons aanlynwinkel hier.

Jy kan ook Loebi se penvriend word. Lees hier meer.

Is jy nou al baie nuuskierig? Laai jou gratis Loebi-storie hier af.

Om op hoogte gehou te word van nuwe Loebi produkte, vertonings, ens. teken in op die GRATIS Loebi nuusbrief.