Aansluitingsvorm
Word deel van Loebi se wêreld en belê in jou kind se toekoms. Loebi gaan nog diep in julle gesin se harte kruip!
Aansluitings is vir 'n jaar en kos R100 per maand per ouderdomsgroep en 'n eenmalige aansluitingsfooi van R100. Jy kan jou lidmaatskap enige tyd met een maand skriftelike kennisgewing staak, maar verbeur dan jou aansluitingsfooi. Meer inligting oor betaling en die verskillende betalingsmetodes sal aan jou gegee word wanneer jy die registrasievorm ingevul het.
Met ontvangs van aansluitingsfooi word daar 'n gratis inleidende Loebi e-boek aan jou gestuur via e-pos.
Vul die aansluitingsvorm hieronder asb. volledig en korrek in. Jy sal dan ‘n e-pos met verdere inligting en betalingsbesonderhede ontvang.
Om aan te sluit, vul hierdie vorm in:
